Y Combinator (maatskappy)

Y Combinator is 'n Amerikaanse waagkapitaalfirma wat in Maart 2005 gestig is.[1][2] Dit is gebruik om meer as 2000 maatskappye te begin,[3] insluitend Stripe, Airbnb, Cruise Automation, DoorDash, Coinbase, Instacart, Dropbox, Reddit en Twitch.[4] Die gesamentlike waardasie van die top YC-ondernemings was in Oktober 2019 meer as VS$ 155 miljard.[4] Die maatskappy se versnellerprogram het in Boston en Mountain View, Kalifornië begin, voordat dit na San Francisco verskuif is in 2019. Sedert die aanvang van die Covid-19-pandemie word dit volledig aanlyn bedryf.

Dit word beskou as een van die mees suksesvolle waagkapitaalversnellers in Silicon Valley.[5][6]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named yc_oor
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named thenextweb
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named yc_companies
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named yc_top_companies
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named forbes_top
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named verge

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy